Sites: Africa, Marketing, Medical, Retail
Africa's leading daily advertising, marketing and media news resource for the industry!
Marketing community of South Africa
Marketing> Advertising, Branding, Cinema, CRM, Design, Design Indaba 2009, Digital, Direct Marketing, Education & Training, Eventing, Exhibitions, Magazines, Media, Mobile, Newspapers, Online Media, Out Of Home, Printing, Production, Promotions, Public Relations, Radio, Recruitment, Research, Retail, Sales, Sponsorship, The Loerie Awards 2009, TV, Youth Marketing, 2010 FIFA World Cup
Africa> Southern Africa, South Africa
Forums Submit a forum
Advertisement:
Marketing Forums

Waar pas Gemeenskapradio in??
Musiek vs praat? Hoekom luister luisteraars?

First I would like to see how many Afrikaans reply's we get here?

Hier word gereeld gepraat oor die vraag van wat dit is wat luisteraars na 'n spesifieke program laat luister. Die beginsel van 1.Vermaak, 2. Informeer en 3. Opvoeding (in daai volgorde) is miskien 'n beginsel wat uit die 50's steeds vandag van toepassing is (of is dit?). Vir al die jare was dit 'n 'vereiste' maar deesdae (met al die elektroniese vooruitgang) is dit lankal nie meer 'voldoende' nie.

Die interaksie tussen die aanbieder en die luisteraar het belangriker geraak as entertain, inform en educate.

Is dit die aanbieder wat kan verwys na die koffieshop op die hoek tydens sy verkeersverslag wat meer punte kry of die een wat net na die kruising verwys?? Die vraag is: luister mense na die 'musiek' of na die 'gepraat'?

Wat ek wil weet is: Luister jy na die aanbieder of die stasie? Waarom verkies jy om op FM na musiekradio te luister maar wanneer jy na internetprogramme luister verkies jy die waar gepraat word?

Dit is ook die dilema waarmee Gemeenskapradio sit. Meeste Gemeenskapradio het hulle lisensie verkry omdat hulle 60/40 praat vs musiek voorstel! Wanneer die radiostasie dan deur luisteraars gemeet word aan kommersieele radio (hoofsaaklik musiekradio) plaas dit die gemeenskapradio op 'n ongemaklike stoel. Speel musiek soos die kommersieele radio maar praat (volgens die lisensie) 60% van die tyd oor/van die gemeenskap.

Na die onlangse RAMS is dit duidelik dat die gemeenskapradio veral in die rural areas 'n sterker houvas op die luisteraar (alhoewel die laer inkomste groep) het - maar waar pas die gemeenskapradio in wanneer daar oor musiek vs praat gedebateer word. In die middel? Is dit die onregverdige teenvoeter?

Of is dit die geheime wapen waarmee die derde hond gaan wegkom?

Forum created by Robin J

[8 Oct 2008 22:08]

 SEND TO A FRIEND  |   PRINT

 
Comment on this
 
• Die ge-Wat???? - Verstaan niks boet.
    • Jah neh
• Ja - Is
    • multi lingua baba - king vino
• Why Afrikaans?
    • Yeah, it's what I'm surrounded with!! - Robin J
        • What's The Question Again??? - Is
• Is Waar??? Papagai - Ou Kop
• U must neva eva !! - Ma-pere


Share this page (Tell me more)


 























Receive free email newsletter
 
Tell a friend about us
 
CONTACT US | ABOUT US | SEND US NEWS | ADVERTISING RATES | sales@bizcommunity.com | +27 (0)21 680 3500
All rights reserved. © 2008. Bizcommunity.com, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein. Privacy policy, Terms of Use.
Connected by: Uninet